Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:44 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het die priester Sadok saam met Salomo gestuur, en ook die profeet Natan en Benaja seun van Jojada en die Filistynse manne wat die koning moet oppas. Hulle het Salomo op die koning se muil laat ry

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:44 in konteks