Terwyl Joab gepraat het, het Jonatan seun van die priester Abjatar daar aangekom. Adonia het gesê: “Kom nader, jy is ’n belangrike man en jy sal goeie nuus bring.”