Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:25 Bybel vir Almal (ABA)

Want hy het vandag gegaan en hy het baie beeste en vet kalwers en skape en bokke geslag. Hy het al die prinse genooi en ook die hoofde van die leër en die priester Abjatar. Hulle eet en drink nou saam met hom en hulle sê: ‘Ons bid dat koning Adonia lank sal lewe!’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:25 in konteks