Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Sy amptenare het vir hom gesê: “Meneer die koning, ons sal vir jou ’n jongmeisie soek wat vir jou kan werk en wat jou kan bedien. Sy kan by jou in die bed lê en jou liggaam warm maak.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:2 in konteks