Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Adonia het baie beeste, vet kalwers en skape en bokke geslag en hy het al die prinse genooi en ook die priester Abjatar en Joab, die hoof van die leër, maar hy het nie vir Salomo genooi nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:19 in konteks