Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet na koning Dawid toe gaan en vir hom sê: ‘Meneer die koning, jy het vir my belowe, en die Here was die getuie, dat my seun Salomo koning sal word ná jou en dat hý op jou troon sal sit. Hoekom het Adonia nou koning geword?’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:13 in konteks