Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

’n Ouderling werk vir God, daarom moet niemand oor hom kan praat en sê dat hy verkeerde dinge doen nie. Hy moenie dink dat hy beter is as ander mense nie, hy moenie gou kwaad word nie, hy moenie te veel drink en dan dronk word nie, hy moenie daarvan hou om te baklei nie, en hy moenie altyd meer goed wil hê nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:7 in konteks