Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:32 Bybel vir Almal (ABA)

God het nie gekeer toe sy eie Seun swaargekry het nie, God het sy Seun gegee en Hy het sy Seun laat sterf om ons almal te red. Daarom weet ons dat God baie goed is vir ons en dat Hy nog baie ander goeie dinge vir ons sal gee.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:32 in konteks