Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

God self het gedoen wat sy wette nie kon doen nie, Hy het ons gered. Die wette kon dit nie doen nie omdat mense swak is. God het sy eie Seun gestuur en God het Hom ’n mens laat word, ’n mens soos die mense wat sonde doen, en God het vir Hóm gestraf. So het God die sonde gestraf wat oor die mense regeer het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:3 in konteks