Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:2 Bybel vir Almal (ABA)

Mense wil altyd graag sonde doen, en sonde laat mense altyd sterf. Maar die Heilige Gees het jou vrygemaak en Hy help jou om altyd te doen wat God wil hê. Ja, die Heilige Gees laat jou waarlik lewe, jy wat aan Christus Jesus behoort.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:2 in konteks