Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, dit is dieselfde met julle: Christus het gesterf, en julle het saam met Hom gesterf. Daarom regeer die wette nie oor julle nie. Julle behoort nou aan Iemand Anders, julle behoort aan Christus. Christus was dood, maar God het Hom weer laat lewe. Daarom kan ons nou almal lewe soos God wil hê.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:4 in konteks