Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die wette sê sy pleeg egbreuk wanneer sy ’n ander man se vrou word terwyl haar man lewe. Maar wanneer haar man dood is, dan is sy vry, die wet regeer nie meer oor haar nie. As sy daarna ’n ander man se vrou word, dan pleeg sy nie egbreuk nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:3 in konteks