Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit weet: Wanneer julle doen wat ander mense vir julle sê, dan is julle soos slawe. Maar wanneer julle doen wat die sonde sê, dan is julle slawe van die sonde, en dan sal God julle vir altyd laat sterf. Wanneer julle doen wat God vir julle sê, dan is julle slawe van God, en dan sal God julle vryspreek.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:16 in konteks