Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

God se genade is anders as die sonde en dit is sterker as die sonde. Een mens, Adam, het sonde gedoen, en daarom het baie mense gesterf. Maar God se genade is baie beter. Ja, God is baie goed, Hy het Een Mens, Jesus Christus, gegee, en dit is hoe God genadig was vir baie meer mense.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:15 in konteks