Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle was nie skuldig nie, maar hulle het gesterf, van die tyd toe Adam gelewe het tot die tyd toe Moses die wette van God vir die Israeliete gegee het. Die dood het oor al die mense regeer. Die mense wat nie dieselfde sondes gedoen het wat Adam gedoen het nie, het ook gesterf. Ja, Adam het sonde gedoen en gesterf, en dit het gewys wat Christus moes kom doen, Christus, die Een wat later gekom het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:14 in konteks