Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

Wie is die mense wat gelukkig is? Die mense wat besny is, is gelukkig, maar die mense wat nie besny is nie, is ook gelukkig. Want ek het voorheen gesê dat God vir Abraham vrygespreek het omdat hy geglo het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:9 in konteks