Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

As mense dinge moet doen sodat God hulle moet vryspreek, dan is dit dieselfde soos wanneer hulle werk en iemand betaal hulle daarvoor. Hulle kry die betaling omdat hulle gewerk het en nie omdat die man vir wie hulle werk, goed wil wees vir hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:4 in konteks