Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:2 Bybel vir Almal (ABA)

As die dinge tussen Abraham en God reg was omdat Abraham die regte dinge gedoen het, dan kon Abraham trots wees op homself wanneer hy by mense is, maar nie wanneer hy voor God staan nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:2 in konteks