Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

Want God het vir Abraham gesê: Ek het jou die voorvadervan baie volke gemaak.Abraham het naby God gelewe en hy het in God geglo, God wat dooie mense weer laat lewe en wat dinge maak, dinge wat voorheen nie daar was nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:17 in konteks