Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir Abraham en sy nageslag belowe dat die wêreld aan hulle sal behoort. God het dit nie belowe omdat Abraham gedóén het wat God se wette sê nie, God het dit belowe omdat Abraham gegló het en omdat God hom toe vrygespreek het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:13 in konteks