Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het geglo voordat hy besny is. Hy is later besny, en toe was sy besnydenis ’n teken dat God hom vrygespreek het omdat hy glo. Daarom is Abraham die voorvader van al die mense wat nie besny is nie, maar wat glo. God spreek hulle almal vry omdat hulle glo.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:11 in konteks