Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle wat dink een dag in die week is belangriker as die ander dae, doen dit om die Here te dien. En die gelowiges wat alles eet, doen dit om die Here te dien, en hulle sê vir God dankie. En die gelowiges wat net groente eet, doen dit om die Here te dien, en hulle sê vir God dankie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:6 in konteks