Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is gelowiges wat dink een dag in die week is belangriker as die ander dae, en daar is ander gelowiges wat dink al die dae in die week is dieselfde. Maar hulle almal moet in hulle harte baie seker wees dat dit wat hulle dink, reg is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:5 in konteks