Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer mense iets eet en hulle twyfel of hulle dit mag doen, dan doen hulle verkeerd. Hoekom? Want hulle doen iets, maar hulle glo nie dat dit reg is nie. Wanneer mense glo iets is nie reg nie maar hulle doen dit, dan is dit sonde.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:23 in konteks