Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

Julle glo dat julle weet wat julle mag doen en wat julle nie mag doen nie. Dan moet julle dit nie vir almal vertel nie, net God moet dit weet. Die mense wat iets doen en dink hulle doen reg en voel hulle is nie skuldig nie, is gelukkige mense.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:22 in konteks