Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 13:9 Bybel vir Almal (ABA)

Al die wette, “Jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie iemand vermoor nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie iemand anders se goed vir jouself wil hê nie” en ook al die ander wette, beteken “Jy moet lief wees vir jou naaste, so lief soos jy vir jouself is.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 13

Kyk Romeine 13:9 in konteks