Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet vir die regering alles doen wat julle vir hulle moet doen. Wanneer julle belasting moet betaal, dan moet julle dit betaal. Wanneer julle tol moet betaal, dan moet julle dit betaal. Julle moet bang wees vir almal vir wie julle bang moet wees, julle moet almal respekteer vir wie julle moet respekteer.

Lees volledige hoofstuk Romeine 13

Kyk Romeine 13:7 in konteks