Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

Mense weet dat dit lig word wanneer die nag verby is. So weet ons ook dat ons nie meer lank sal wag nie, dan sal Christus kom. Daarom moet ons nie mense van die nag wees nie, ons moenie slegte dinge doen nie. Ons moet mense van die lig wees, ons moet goeie dinge doen.

Lees volledige hoofstuk Romeine 13

Kyk Romeine 13:12 in konteks