Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

God het genadegawes vir ons gegee, maar God het nie dieselfde genadegawes vir ons almal gegee nie. As party van ons die boodskappe van God vir die ander gelowiges kan bring, dan moet ons die regte boodskappe vir hulle bring.

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:6 in konteks