Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie wees soos die mense van hierdie wêreld nie. Julle moet vir God vra om julle te verander sodat julle die regte dinge sal dink. Dan sal julle dinge doen wat God wil hê julle moet doen, goeie dinge, dinge waarvan Hy hou, dinge wat heeltemal reg is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 12

Kyk Romeine 12:2 in konteks