Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ek wil hê julle moet weet wat God voorheen besluit het en wat Hy nou vir ons gesê het. Julle moenie dink julle weet alles nie. Party Israeliete is nou hardkoppig en hulle wil nie in Christus glo nie. Dit sal so wees totdat God al die heidene gered het wat Hy wil red.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:25 in konteks