Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:24 Bybel vir Almal (ABA)

Julle wat heidene is, is soos takke van ’n wilde olyfboom. Wilde takke groei nie maklik op ’n mak olyfboom nie, maar God het vir julle afgekap en Hy het julle ingeënt op ’n mak olyfboom. Daarom sal dit vir God baie makliker wees om die Israeliete weer aan te neem, want hulle is soos die takke wat maklik weer vasgroei aan die boom van waar dit kom.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:24 in konteks