Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:22 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet weet God is baie goed, maar Hy is ook kwaai. Hy is kwaai met die mense wat nie in Christus glo nie en wat verlore gaan. God is baie goed vir julle, maar dan moet julle aanhou lewe soos mense wat weet dat God baie goed is vir hulle. As julle dit nie doen nie, dan sal God julle ook afkap van die boom soos Hy die mak takke afgekap het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:22 in konteks