Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

Julle wat heidene is, is soos die wilde takke, en die Israeliete is soos die mak takke. Die wilde takke mag nie dink hulle is beter as die mak takke nie, want die wilde takke lewe nie self nie, hulle kry hulle kos van die boom se wortel.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:18 in konteks