Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

God het die Israeliete gelos en Hy red julle wat heidene is. Dit is soos wanneer iemand takke van ’n mak olyfboom afbreek en dan takke van ’n wilde olyfboom inent op die mak olyfboom. Dan groei daardie wilde takke aan die mak olyfboom en hulle kry ook van die boom se wortel al die kos wat hulle nodig het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:17 in konteks