Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ek vra: Het die Israeliete die boodskap gehoor? Ja, hulle hét dit gehoor, dit is seker, want in die Ou Testament is geskryf: Hulle boodskap het gekomby al die mense op die aarde,die dinge wat hulle sê, het gekomby al die mense van die wêreld.

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:18 in konteks