Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Maar mense kan net vir die Here vra dat Hy hulle moet red as hulle in Hom glo. En hulle kan net in die Here glo as hulle van Hom gehoor het. En hulle kan net van die Here hoor as iemand vir hulle preek.

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:14 in konteks