Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer dit gebeur, dan sal die mense wens dat hulle sterf, maar hulle sal nie sterf nie. Hulle sal wens dat hulle gou doodgaan, maar die dood sal nie kom nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:6 in konteks