Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mense wat nie gesterf het van die vuur en die rook en die swael nie, het nie begin lewe soos God wil hê hulle moet lewe nie. Hulle het die duiwels en die afgode aanbid, afgode van goud en silwer en brons en klip en hout, afgode wat nie kan sien of hoor of loop nie!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:20 in konteks