Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het die perde en die soldate gesien, hulle het só gelyk: Die soldate het harnasse gedra. Die harnasse was baie rooi en baie blou en baie geel. Die perde se koppe was soos leeus se koppe. Daar het vuur en rook en swael uit die perde se bekke gekom.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:17 in konteks