Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die sesde engel het die vier engele losgemaak. God het hierdie engele gereedgehou tot op hierdie tyd, tot op hierdie dag, hierdie maand, en hierdie jaar, sodat hulle een derde van die mense moet doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:15 in konteks