Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Lam die vyfde seël van die boekrol breek, het ek die gelowiges gesien wat dood is, hulle was onder die altaar in die hemel. Die mense het daardie gelowiges doodgemaak omdat hulle geglo het wat God sê en omdat hulle vir ander mense vertel het wat hulle glo.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:9 in konteks