Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het God vir hulle elkeen wit klere gegee. En Hy het vir hulle gesê hulle moet ’n kort tydjie wag, want die mense sal nog ander dienaars van God ook doodmaak. Hulle moet wag totdat daardie ander gelowiges ook almal dood is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:11 in konteks