Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesien die Lam breek een van die sewe seëls van die boekrol. Toe hoor ek een van die vier diere skree, hy het so hard soos donderweer geskree. Hy het gesê: “Jy moet kom!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:1 in konteks