Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hoor ek hoe sing alles wat lewe, alles in die hemel en op die aarde en onder die aarde en op die see, en alles wat in hulle is. Hulle het hierdie woorde gesing:“Ons prys Homwat op die troon siten ons prys die Lam,ons eer en prys Hulle,Hulle wat sterk is, altyd en altyd!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:13 in konteks