Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

As jy oorwin en aanhou glo, dan sal jy ook wit klere kry om aan te trek. Ek sal jou naam nooit uitvee uit die boek van die lewe nie. Ja, Ek sal voor my Vader en sy engele sê dat jy aan My behoort.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:5 in konteks