Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Laodisea skryf:Die Een wat altyd doen wat Hy belowe, praat met jou, Hy wat altyd die waarheid praat en nooit lieg nie. Hy is die belangrikste, Hy laat alles en almal lewe, almal en alles wat God gemaak het. Hy sê:

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:14 in konteks