Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

As jy oorwin en aanhou glo, dan sal Ek sê jy mag ’n pilaar wees in die tempel van my God. Ja, jy sal in die hemel wees en jy sal nooit weer daar uitgaan nie. Ek sal my God se Naam op jou skryf en Ek sal die naam van my God se stad, die Nuwe Jerusalem, op jou skryf. Die Nuwe Jerusalem kom van my God, dit kom van die hemel. Ek sal ook my eie nuwe Naam op jou skryf.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:12 in konteks