Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het vir my gesê: “Die dinge wat in hierdie boek geskryf is, is waar. ’n Mens kan dit glo, want die Here God het vir die profete gesê wat hulle moet sê. Ja, God het sy engel gestuur om vir sy dienaars die dinge te wys wat gou moet gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:6 in konteks