Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die engel vir my ’n rivier gewys. Die rivier was baie helder, soos kristal. In die rivier was water wat mense altyd laat lewe. Die rivier kom uit die troon van God en van die Lam.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:1 in konteks